Kamers Beskikbaar:

 

Verskeie Kamer groottes

beskikbaar. Kontak ons vir enige

navrae of besprekings.

 

Ons het ook braaigeriewe

beskikbaar vir u gemak.

 

Vir spesiale tariewe oor naweke

en of vakansie dae, kontak ons vir meer inligting.

 

 

Op Versoek:

 

Ontbyt

 

Aandete

 

Kos Pakkies

 

Braai Pakke

Die Gastehuis is gelee op Verblyden Plaas, sowat 3 Km Oos vanaf Standerton op die R39 roete. Slegs 2 ure vanaf Johannesburg en Pretoria naby Grootdraai Dam en die Vaalrivier.

 

Plaas Verblyden, R39 pad, Posbus 3500, Standerton, 2430,

Sel: 082 320 1686, 082 511 2298, Faks: 086 662 1143

Op die Waterwese pad.

GPS Koördinate: S26.89931  O29.28274

© Verblyden Gastehuis - 2015 Alle regte voorbehou

 

Geskep en Onderhou deur Raptor Designs